TWEE Sokkies

Herman Kleinhans is ‘n liedjieskrywer van Patensie en tussen deur musiek maak, het hy besef dat daar 'n mark is vir Afrikaanse sokkies en siedaar, TWEE Sokkies. Trots Suid-Afrikaanse plaaslik vervaardigde sokkies. In Afrikaans. "Want ons sokkie mos graag."